Ek is n agent vir Anna Emm produksies. Anna Emm is die grootste vervaardiger van Afrikaanse kinderstories in die land.
Some of these high quality stories are also available in ENGLISH!
Anna Emm se unieke reeks stories sluit luister cd’s, en cd’s met leesboeke of aktiwiteitsboeke in. Daar is ook leeskaarte en begripstoetse wat ideaal is vir opvoedkundige gebruik. Hierdie stories is gegrond op goeie waardes, met geen “bang maak” elemente, toordery of hekse nie.
Hierdie stories is fantasties vir die ontwikkeling van kinders se luistervaardighede, woordeskat, verbeelding, konsentrasie en ouditiewe geheue.
Anna Emm is hierdie jaar aangewys as die beste kleinhandel besigheid in die land. Hierdie produkte se populariteit groei jaarliks, en het al duisende kinders vermaak met kwalieit en innoverende stories. Na talle navrae, is Anna Emm ook nou besig om uit te brei na die Engelse mark.
Hierdie maatskappy het tot op datum al meer as 2 000 nuwe stories op CD, DVD en in boekvorm! Bekende name soos Gys de Villiers, Anna-Mart van der Merwe, Chris Chameleon, Koos Kombuis, Anrich Herbst, Vicky Davis, en talle ander, het al kom kinderstories opneem.
Volg my ook op Facebook:
http://www.facebook.com/AnnaEmmWapadrand
#afrikaans #kinderstories #begripstoetse #luisterenlees